Original Research

Die spreektaal van die Indiër-Suid- Afrikaners

Johann Bekker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 5 | a1217 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i5.1217 | © 1977 Johann Bekker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977

About the author(s)

Johann Bekker,, South Africa

Full Text:

PDF (143KB)

Abstract

Die term „Indier-Suid-Afrikaners” word deur die Indiërbe- volking hier te lande nadruklik bo die term „Suid-Afrikaanse Indiërs” verkies, omdat hierdie bevolkingsgroep alle reële bande met die moederland verbreek het en hartstogtelik verlang om volwaardig deel van die Suid-Afrikaanse staatsbestel te wees. Hulle wil net een vaderland ken, en dit is Suid-Afrika. Die daadwerklike uitvloeisel van hierdie begeerte word ook in hulle taalgebruik weerspieël. Die Afrikaners, wat deel gehad het en nog het aan ’n eie taalstryd, ken iets soortgelyks met die verskil dat hulle ’n eie Algemeen-Beskaaf gevorm het. Die taalgebruikskwessie is dan ook een van die interessantste verskynsels van die Indiërsamelewing.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 908
Total article views: 1228

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.