Editorial

Kroniek: ’n Nuwe hand aan die stuur

Editorial Office
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 3 | a1210 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i3.1210 | © 1977 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (97KB)

Abstract

Dat die PU vir CHO ’n nuwe rektor het, is algemene kennis, selfs meer algemeen as wat ’n mens jou kan voorstel wanneer jy jou in ’n tradisionele Potchefstroomse gevoel van ingeslotenheid buite rondbeweeg. Wanneer ’n Suid-Amerikaanse geleerde wat klip- harde tegnies-natuurwetenskaplike werk doen aan een van ons Suid-Afrikaanse buur-universiteite, agter sy ingewikkelde appa- raat met knoppies en draadjies en wysertjies jou in sy vreemde Engels sit en inlig oor wat hy alles weet van hierdie man, nie net wat sy persoon betref nie, maar veral ook wat betref die ,,lig- ging” van sy standpunt in die huidige ontwikkelende bestel in Suid-Afrika, dan besef jy werklik dat daar ’n baie wye belang- stelling in hom is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 788
Total article views: 483

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.