Original Research

Enkele aspekte van die suid-afrikaanse bevolking- en arbeidsituasie

P. C. Schutte
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 2 | a1201 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i2.1201 | © 1977 P. C. Schutte | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977

About the author(s)

P. C. Schutte,, South Africa

Full Text:

PDF (460KB)

Abstract

Vanweë tegnologiese ontwikkelings wat die kommunikasie tussen lande bykans vervolmaak, is dit so dat geen land sigself geisoleerd kan beskou of probeer hou van die res van die wêreld nie. Hierdie verbondenheid tussen lande word intenser op die terrein van bevolkings en bevolkingsgroei vanweë die feit dat lande se bevolkingsdigtheid1) in baie gevalle groot verskil toon. Omdat bevol- kingstoenames een van die vemaamste bedreigings vir die mens-dom, asook vir wêreldvrede, inhou, vorm dit een van die mees delikate aangeleenthede waarmee landsowerhede hulself besig hou en gaan dit in die toekoms waarskynlik groot wrywing op intemasionaJe vlak veroorsaak. Die wrywing tussen lande vind normaalweg gestalte in gekamoefleerde geskilpunte oor „diver- se” sake maar word basics veroorsaak deur die vrees vir oorbe- volking en gevolglike hongersnood in sy uiterste graad.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 887
Total article views: 1189

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.