Original Research

Die welt ist unsre woiinung nicht! Nuanses van ’n paar vertalings

C. E. Roets
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 2 | a1200 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i2.1200 | © 1977 C. E. Roets | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977

About the author(s)

C. E. Roets,, South Africa

Full Text:

PDF (216KB)

Abstract

In die Totiusjaar het die woordc Die wêreld is ons woning nie ’n refrein geword, soos dit as kernsin in sy poësie ook op die gra- niettablet by Jo Roos se beeld van Totius, wat in Potchefstroom opgerig is, verewig is. Telkens wannecr daar oor Totius gepraat word, klink dit ook op; dit is byna asof ’n mens dit moet vasgryp en in die hart bêre om iets van die grootsheid van die eenvoud van die digter en mens Totius te kan vashou. Daarom is dit ’n ware vreugde om te ontdek dat Totius ook Duits ‘praat’ in die vertalings wat daar van enkele van sy gedigte bestaan. Daarin word die refrein ’n vreugdewoord: ,,Die Welt ist unsre Wohnung nicht!”. Helmut Erbe het reeds in 1959 ’n groep Afrikaanse ge­ digte in Duits vertaal en daarmee Afrikaans as taal van die poësie vir ’n groter leserskring toeganklik gemaak1).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 875
Total article views: 938

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.