Original Research

Antwoord aan professor Adrio König

J. W.V. van Huyssteen
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 4 | a1175 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i4.1175 | © 1978 J. W.V. van Huyssteen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 February 1978 | Published: 05 February 1978

About the author(s)

J. W.V. van Huyssteen,, South Africa

Full Text:

PDF (106KB)

Abstract

Ek beskou dit werklik as ’n voorreg om my „tweede spreekbeurt” met ’n dubbele dankbetuiging te begin: aan die redaksie van Koers, wat die; belangrike saak waarom dit hier gaan, inderdaad belangrik genoeg vind om ’n gesprek oor te voer; en dan ook veral aan Adrio König vir sy skerpsinnige en prikkelende kommentaar. Ter wille van bondigheid én saaklikheid is dit miskien goed om uiteindelik puntsgewys op König se belangrikste vraagtekens terug te kom.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1108
Total article views: 820

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.