Original Research

Teologie en metode

J. W.V. van Huyssteen
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 4 | a1172 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i4.1172 | © 1978 J. W.V. van Huyssteen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 February 1978 | Published: 05 February 1978

About the author(s)

J. W.V. van Huyssteen,, South Africa

Full Text:

PDF (446KB)

Abstract

Elke sistematiese teoloog wat ’n liefde vir sy vak het en daarom op hoogte probeer bly met die huidige teologiese diskussie, is gedurende die afgelope jare gekonfronteer met ’n haas onoorsigtelike aantal ‘teologieë’ vanuit veral die Europese teologiese denkklimaat. Hierdie (somtyds erg veeleisende) teologiese pluralisme moes noodwendig lei tot die vraag: wat is teologie? En daarmee samehangend: wat is die aard en vermoë van ’n teologiese uitspraak, hoe betroubaar is hierdie uitsprake, hoe begrond ons teologiese uitsprake, en daarmee dus ook: hoe kontroleerbaar is teologiese uitsprake ten opsigte van dit wat dit wil uitspreek? Hiermee het die vraag na die wetenskaplikheid van die teologie, veral in Duitsland, tot sentrale teologiese tema ontwikkel - ’n vraag wat in die nuwe wetenskapsteoretiese diskussie dikwels uiters omstrede is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 908
Total article views: 1773

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

 

Crossref Citations

1. Diep snydende vrae, met antwoorde gebore uit weerloosheid: Nav Jurie le Roux se 'spirituele empatie'
Dani�l P. Veldsman
Verbum et Ecclesia  vol: 34  issue: 2  year: 2013  
doi: 10.4102/ve.v34i2.786