Original Research

Geestigheid en A.G. Visser

H. J. Schutte
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 4 | a1171 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i4.1171 | © 1978 H. J. Schutte | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 February 1978 | Published: 05 February 1978

About the author(s)

H. J. Schutte,, South Africa

Full Text:

PDF (278KB)

Abstract

Dit is ’n bekende verskynsel in die literatuur dat verskillende tye verskillende menings oor ’n digter se werk kan he. Hiervoor bestaan daar baie redes. Dit beteken dat ’n digter se werk ’n boeiendheid besit wat eers later, miskien lank na die digter se dood, duideliker word. By Visser het daar ’n herwaardering ingetree ten opsigte van onder meer sy geestigheid. Hiervoor is daar ’n verskeidenheid redes, wat ek hieronder sal aansny. Dit gaan terug na een oorkoepelende rede wat teweeggebring het dat Visser se geestigheid in die soeklig staan. En dit het te doen met die veranderde werklikheidsbelewing in die modeme tyd, wat die plek en waarde van geestigheid raak. Hierop sal ek ingaan. Tot op hede is daar twee duidelik onderskeibare benaderings van Visser se geestigheid.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 863
Total article views: 1139

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.