Original Research

Die metodes van verstaan en verklaar in die wetenskapsteorie

A. Von L. Pretorius
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 4 | a1170 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i4.1170 | © 1980 A. Von L. Pretorius | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 February 1980 | Published: 05 February 1980

About the author(s)

A. Von L. Pretorius, Witwatersrandse Tegnikon. Johannesburg, South Africa

Full Text:

PDF (109KB)

Abstract

Ten aanvang moet ons duidelikheid kry oor die terme “ verstaan ” en “ verklaar". Soos ons dit hier gaan gebruik , het hierdie term e spesifieke tegniese betekenisse, wat egter wel gebaseer is op, en tot ’n mate verband hou met die alledaagse betekenisse. Wat die presiese aard van die tegniese konnotasies is, hoop ons om algaande tlaat duidelik word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 832
Total article views: 899

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.