Original Research

Sosiale etiek en H.G. Stoker se Stryd om die ordes*

P. G.W. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 4 | a1169 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i4.1169 | © 1978 P. G.W. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 February 1978 | Published: 05 February 1978

About the author(s)

P. G.W. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (240KB)

Abstract

Stoker het geen sosiale etiek in sy Die stryd om die ordes van 1942 geskryf nie. Dit is ’n werk oor die samelewingsfilosofie. In twee opsigte het dit wel betekenis vir ’n sosiale etiek. Eerstens bied Stoker se metode van aanpak, asook die doel van die boek pragtige groeipunte vir ’n sosiale etiek. Tweedens bied Stoker se filosofie van die mens en die samelewing implisiete en soms eksplisiete konsekwensies en vingerwysings na ’n sosiale etiek.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 845
Total article views: 1033

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.