Original Research

Akademie en politiek

J. J. Venter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 4 | a1166 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i4.1166 | © 1978 J. J. Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 February 1978 | Published: 05 February 1978

About the author(s)

J. J. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (255KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Vroeër is die twee terreine helder onderskei, en soms deur die liberalistiese disintegrasie van kultuur en samelewing byna totaal geskei. Deesdae is die tendens om die twee ineen te laat vloei: Enersyds word van die kant van die totalitêre ideologieë (fascisme, sosialisme, kommunisme, nasionalisme) gepoog om die akademie te verpolitiseer; andersyds word deur die ewe totalitêre akademiese ekspertisme (scientisme en tegnokrasie) hard gewerk om die politiek wetenskaplik te gaan beheers.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 417
Total article views: 745

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.