Original Research

H.J J. Bingle se plek in die S.A. opvoedkundige panorama

B. C. Schutte
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 2 | a1164 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i2.1164 | © 1978 B. C. Schutte | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1978 | Published: 04 February 1978

About the author(s)

B. C. Schutte,, South Africa

Full Text:

PDF (143KB)

Abstract

Hierdie plasing is net so maklik as wat dit moeilik is. Om ’n een-spoormens te waardeer is nie besonder moeilik nie; om so ’n veelsydig-begaafde te plaas, kan maklik uitloop op versplintering, op miskenning van die eenheidsbeginsel wat soos ’n goue draad deur elke afdeling loop, op miskenning van die mens (hele mens) wat agter dié fasette skuil. Op die gevaar af dat ons juis in die opsig die bal mag misslaan, wil ons tog hier van fasette gebruik maak. Dis prakties onmoontlik om die terreine waterdig af te sluit, en ons gaan dit ook nie probeer nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 854
Total article views: 780

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.