Original Research

Christelik-nasionaal: Die spoor van die Calvinisme in Suid-Afrika

B. J. van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 2 | a1158 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i2.1158 | © 1978 B. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1978 | Published: 04 February 1978

About the author(s)

B. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (525KB)

Abstract

Die Calvinisme het ’n beslissende invloed die afgelope drie honderd jaar op Suid-Afrika gehad1) - nie net op kerklik-teologiese gebied nie maar op alle fasette van die lewe. Hoe groot presies die invloed was en is, is moeilik om vas te stel, aangesien ons hier nie met iets te make het wat geweeg, gemeet of getel kan word nie. Daar kan egter met sekerheid gesê word dat Suid- Afrika vandag baie anders sou gelyk het as dit nie was vir die Calvinistiese suurdeeg wat dwarsdeur sy geskiedenis heilsaam ingewerk het nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 921
Total article views: 966

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.