Original Research

Onderwys voorsiening vir buitengewone leerlinge in ’n stelsel van gedifferensieerde onderwys

I.N. Steyn
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 2 | a1156 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i2.1156 | © 1978 I.N. Steyn | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1978 | Published: 04 February 1978

About the author(s)

I.N. Steyn,, South Africa

Full Text:

PDF (306KB)

Abstract

Uniekheid as wesenskenmerk van die mens word in die ongelykheid in persoonlikheidseienskappe tussen leerlinge weerspieël. Bcpaalde grade in hierdie ongelykheid word as buitengewoon getipeer. Onderwysvoorsiening vir hierdie buitengewone leerlinge word kortliks in die artikel bespreek. Eerstens word enkele kriteria in die tipering van buitengewoonheid, naamlik intelligensiekwosiënt, skoolprestasie, fisieke en psigiese toestánd aangestip. In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gelê op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op gedifferensieerde wyses voorsiening gemaak moet word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1042
Total article views: 1562

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.