Original Research

Ontwikkeling binne plurale samelewings

C. J. Maritz
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 2 | a1154 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i2.1154 | © 1980 C. J. Maritz | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980

About the author(s)

C. J. Maritz, Dept. ontwikkelingsadministrasie, P.U. vir C.H.O., South Africa

Full Text:

PDF (328KB)

Abstract

Die ontwikkelingsadministrasie is ’n betreklik nuwe gesig in die vergadering van akademiese dissiplines. En soos wat dit maar met alle nuwelinge gaan, moet ook hy maar soms geniepsige pikke verduur van dissiplines wat reeds ’n status in die aka­ demiese pik-orde verwerf het. Bepaaldelik is daar sommige beoefenaars van die Publieke Administrasie watsoms(en stellig in ’n oomblik van onhelderheid!) meen dat dié nuweling as indringer uit sý akademiese ruimte geboender moet word (vgl. Cloete, 1979). Dié stiefmoederlike behandeling is haas onbegryplik - veral gesien in die lig van die noodwendige differensiasie van vakwetenskappe met die oog op die ontginning van die werklikheid én die feit dat niemand minder nie as Pu­ blieke Administrasie self die vaderskap van Ontwikkelingsadministrasie moet aan- vaar.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 784
Total article views: 966

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.