Original Research
Leipoldt in 1980*)
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 2 | a1153 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i2.1153
| © 1980 H. M. Viljoen
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980
About the author(s)
H. M. Viljoen, Dept. Afrikaans-Nederlands, P.U. vir C.H.O., South AfricaFull Text:
PDF (328KB)Abstract
Oor Leipoldt se veelsydigheid hoef daar nie veel gésê te word nie. Hy was digter, dramaturg, romanskrywer, joemalis, geneesheer, kos- en wynkenner, filantroop, wêreldburger, maar bly tog vir ons in die eerste plek digter. Ons beeld van Leipoldt so oeuvre kan verander - daar is vanjaar al twee “nuwe” werke van hom ontdek - maar as daar iets van Leipoldt behoue sal bly, sal dit eerder sy poësie as sy drama, prosa, joemalistieke werk of kookboeke wees; so lyk dit altans op die oomblik. Daarom beperk ek my to t sy poësie en sal ek nie probeer om u totaalbeeld van sy ryk maar erg ongelyke oeuvre te gee nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 844Total article views: 1194
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)