Original Research

Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)

W. P. Robbertse
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 2 | a1152 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i2.1152 | © 1980 W. P. Robbertse | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980

About the author(s)

W. P. Robbertse, Dept. Wiskunde en Toegepaste Wiskunde, South Africa

Full Text:

PDF (448KB)

Abstract

U ontvang vanaand almal sertifikate wat as bewys sal dien dat u ’n graad verwcrf het na volgehoue studie van minstens drie jaar. U moes baie toetse en ’n hele aan- tal eksamens slaag. Hierdie eksamens en evalueringstoetse is telkens gestel om u kennis te meet, naamlik die kennis wat u veronderstel was om van die bepaalde vak te verwerf het. En u het finaal gestaag: u het daardie veronderstelde kennis, inderdaad verwerf. Nou kom die groot vraag, seker die allerbelangrikste vraag wat ek vanaand aan u kan stel: wat gaan u met die verworwe kennis maak? Inderdaad ja, u het na die Universiteit gekom om u voor te berei vir die lewe. U wil as u hiervandaan vertrek (om dit nou maar gewoonweg te stel) toeberei wees om “ ’n lewe te gaan maak” , vir uself ’n lewe te gaan verdien. Is ek reg, of wil u, as u hiervandaan vertrek, die kennis wat u verwerf het gaan aanwend in diens van andere, d.w.s. van u naaste, die volk van wie u lid is, die land waarin u woon en wat ons almal liefhet?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 830
Total article views: 1115

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.