Original Research

’n Funksionele benaderingswyse by godsdiensonderrig

J. T. Claasen
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 2 | a1151 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i2.1151 | © 1978 J. T. Claasen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1978 | Published: 04 February 1978

About the author(s)

J. T. Claasen,, South Africa

Full Text:

PDF (133KB)

Abstract

Helmut Thielicke het êrens opgemerk: “If Protestantism ever dies with a dagger in the back the dagger will be the Protestant sermon”. Met hierdie stelling beklemtoon Thielicke die verband tussen die verlies aan bindingskrag by die Protestantse Christendom in sy tradisionele vorme en die gehalte of kwaliteit van die Woordverkondiging. Kundiges is van mening dat daar by die Woordverkondiging gewerk word met uitgediende en ondoeltreffende godsdienstige denk- en aktiwiteitsvorme. In teologiese kringe word die hermeneutiek en prediking onder die soeklig gestel. Hoe die predikant die stem van God hoor en hoe hy dit aan die moderne mens deurgee, het vir die teologie ’n probleemgebied geword.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 878
Total article views: 799

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.