Original Research
H.J.J. Bingle en die stryd om Christelike opvoeding en onderwys
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 43, No 2 | a1150 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v43i2.1150
| © 1978 B.C. Schutte
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1978 | Published: 04 February 1978
Submitted: 04 February 1978 | Published: 04 February 1978
About the author(s)
B.C. Schutte,, South AfricaFull Text:
PDF (94KB)Abstract
Dis vir my nie maklik om oor prof. dr. H.J.J. Bingle te skrywe nie omdat dit so moeilik gaan om afstand te verkry: ons was lewenslank te na aan mekaar. Hierdie verband strek van ons kinderdae af, daar in 1921 se koers, in die legendariese Karoodorpie, Venterstad. Toe ons paaie teen die einde van 1923 uiteengegaan het met die vaderlose gesin se vertrek na Steynsburg, was daar die hereniging in 1928 toe ons albei studente aan die PUK was, hy in die geesteswetenskappe en ek in die natuurwetenskappe. In 1931 het ons toe weer saam aan die voete van ons leermeester, J. Chris Coetzee, gesit. Daar het ons opvoedkundige vorming gestalte begin aanneem en dit het tot by sy aftrede in 1977 geduur en is sekerlik nooit afgesluit nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 987Total article views: 746
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)