Original Research

Ferdinand Postma : ’n Herinnering*

S. P. Van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 45, No 1 | a1131 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v45i1.1131 | © 1980 S. P. Van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1980 | Published: 04 February 1980

About the author(s)

S. P. Van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (139KB)

Abstract

Onder hierdie drie woorde wil ek saamvat hoc professor Postma in sy huis en in die publiek opgetree het. Ek kan baie dinge wat hy gedoen het goed onthou. Sommige is kleiner dingetjies, maar wat tog tiperend is van ’n per- soon wat vastigheid onder eie voete gehad het en dit beklemtoon het as eis vir die lewe. Hierdie drie woorde het hy gebruik by ’n geleentheid toe hy gelukwense gerig het aan huwelikspaartjies, en onmiddellik lees u daarin nie die ligsinnigheid en fleurigheid wat soms grapmakenderwys in sulke omstan- dighede geuiter word nie. Die huwelik is ’n begin van ’n nuwe lewe en sy kenmerke moet wees: tydhou, koershou en aanhou.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 918
Total article views: 847

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.