Original Research

Die vrye markstelsel as ekonomiese stelsel

C. H. Boshoff
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 5 | a1127 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i5.1127 | © 1979 C. H. Boshoff | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979

About the author(s)

C. H. Boshoff,, South Africa

Full Text:

PDF (310KB)

Abstract

Oor hierdie saak is reeds uiteenlopende standpunte ingeneem. Die verskyning van die Wiehahn- en Riekertverslae op die arbeidsterrein, die De Kockverslag oor ons wisselkoersbeleid en die gedagte van ’n konstellasie van Suider Afrikaanse state het hierdie saak weer opnuut na vore gebring. Die rede daarvoor is dat al hierdie sake uitgaan van die uitbouing van die vrye markstelsel ter oplossing van ons ontwikkelingsprobleme. Van belang is die feit dat die vrye markstelsel hier tersprake is, en nie die kapitalisme nie. Dit is dus nodig dat ons onsself opnuut weer afvra wat hierdie stelsel presies is en wat dit beoog.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1112
Total article views: 3348

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.