Original Research

Die stelsel van bedryfsvryheid

S. P. du Toit Viljoen
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 2 | a1114 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i2.1114 | © 1979 S. P. du Toit Viljoen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979

About the author(s)

S. P. du Toit Viljoen,, South Africa

Full Text:

PDF (271KB)

Abstract

Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplanning, vir die koordinasie van die ekonomiese bedrywigheid. Ekonomies word alle bedrywighede voorgeskryf, gelei en beheer. Wat die beheer betref, is die burokrasie gesentraliseerd: inligting stroom na bo, beslissings na benede. Polities is die kader van die sisteem monolities: die staat stel in beginsel belang in alle aktiwiteite van sy onderdane en kan geen enkele eienskap daarvan duld wat nie strook met sy eie aard nie. Hierdie toestand van sake word kragtig gesteun deur ’n geskikte ideologie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 947
Total article views: 1323

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.