Original Research

Kan Calvinistiese beginsels tot algemeen geldige kennis lei?

O. J. van Schalkwyk
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 2 | a1109 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i2.1109 | © 1979 O. J. van Schalkwyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979

About the author(s)

O. J. van Schalkwyk,, South Africa

Full Text:

PDF (156KB)

Abstract

Vollenhoven maak in sy werk Geschiedenis der Wijsbegeerte (1950, p.40) die belangrike stelling dat alle skepsele sowel ’n universele (of algemeengeldige) as ’n individuele sy vertoon, en dat dié twee sye altyd en oral tegelyk voorkom as twee gelykwaardige kante. Elke skepscl vertoon dus die ontiese grondtrek van universaliteit én individualiteit. Dit is een grondtrek met twee gelyktydige en gelykwaardige sye.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 834
Total article views: 816

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.