Original Research

Op weg na ’n Christelikke argeologiese wetenskap

J. H. Booyens
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 2 | a1106 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i2.1106 | © 1979 J. H. Booyens | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979

About the author(s)

J. H. Booyens,, South Africa

Full Text:

PDF (452KB)

Abstract

Argeologie kan omskryf word as die studie van die menslike verlede soos dit op direkte en indirekte wyse weerspieel word in oorblyfsels van kultuurskeppinge en -aktiwiteite. Die veld van ondersoek van argeologie is egter nie slegs beperk tot die verre verlede nie, maar strek in beginsel oor die hele tydsduur van waameembare menslike aktiwiteit. Argeoloe onderskei dikwels hiervolgens tussen prehistoriese, protohistoriese en historiese argeologie). Die sentrale onderskeidende faktor is die aan- of afwesigheid van skrif. ’n Ander sienwyse is dat daar net tussen primêre en sekondêre prehistorie, onderskei moet word).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 900
Total article views: 899

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.