Original Research

Die Woord van God: Lig vir alle wetenskap*

B. J. van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 1 | a1099 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i1.1099 | © 1979 B. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979

About the author(s)

B. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (483KB)

Abstract

Ek wil my bydrae tot hierdie belangrike onderwerp tot twee hoofpunte beperk:
1. Lesse uit die verlede.
2. Sake vir dringende aan dag in die hede.

Die stuk is nie bedoel om ’n volledige, sistematiese uiteensetting te wees met antwoorde op alle probleme nie. Die bedoeling is alleen om ’n bietjie agtergrond te bied en ’n paar vrae in u midde te lê.


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 808
Total article views: 809

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.