Original Research

Lewens- en wêreldbeskouing in die tagtigerjare

N. T. van der Merwe
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 50, No 4 | a1055 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v50i4.1055 | © 1985 N. T. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1985 | Published: 04 February 1985

About the author(s)

N. T. van der Merwe, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (151KB)

Abstract

Jare lank was "lewens- en wêreldbeskouing" in geleerde kringe 'n verstote stiefkind, en onder druk van veral die Logiese Positivisme is hoogstens 'n "wetenskaplike wêreldbeskouing" nog oorweging werd geag. Dit geld ook van prakties al die wisselterme vir lewens- en wêreldbeskouing - en die alternatiewe in verskillende tale - selfs vir "wêreldbeelde", want is ook dit nie te spekulatief, generaliserend en religiegebonde vir die smaak van die moderne gesekulariseerde Weste en in elk geval met 'n tikkie Romantiek omstraal nie? Moet dit nie maar liewer om verleentheid te voorkom in 'n bergkassie van die Etiek buite sig gehou word nie?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1120
Total article views: 1551

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.