Original Research
Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 52, No 1-4 | a906 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v52i1-4.906
| © 1987 J. L. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1987 | Published: 30 January 1987
Submitted: 30 January 1987 | Published: 30 January 1987
About the author(s)
J. L. van der Walt, Department of Philosophy and History of Education, Potchefstroom Uni versity for CHE, South AfricaFull Text:
PDF (355KB)Abstract
Robin St. C Barrow se filosofiese metode (d .i. konseptuele analise) kan as irrasionalisties beskou word. Om hierdie stelling te substansieer, word 'n oorsig van die verskille tussen rasionalistiese en irrasionalistiese denke gegee en word nadruk daarop gelê dat "irrasionalisties / irrasionalisme" tegniese terme vir 'n besondere benadering tot filosofering is: die irrasionalisme skyn die rol van die rede / die redelike in die wetenskap te erken, maar anders as in die geval van die rasionalisme word die rede nie bloot om sy eie ontwil ingespan nie. Dit word aangewend vir ander, praktiese, sedelike, subjektiewe en selfs terapeutiese doeleindes. Daar is vasgestel dat die meeste van die kenmerkendste eienskappe van die irrasionalisme aangetref kan word in 'n ontleding van die filosofiese oogmerke wat Barrow in 'n aantal van sy jongste werke stel.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1044Total article views: 1174
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)