Original Research
Urbanisation: policy /strategy with particular reference to urbanisation and the law
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 53, No 4 | a892 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v53i4.892
| © 1988 Nic Olivier
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1988 | Published: 30 January 1988
Submitted: 30 January 1988 | Published: 30 January 1988
About the author(s)
Nic Olivier, Faculty o f Law, Potchefstroom University for CHE, South AfricaFull Text:
PDF (212KB)Abstract
Hierdie referaat beoog om 'n oorsigtelik e in leidin g tot die juridie se raam werk waarbinne verstedeliking in Suid - Afrika geskied , te bied. As gevolg van die feit dat die verstedelikingsbeleid en - maatreëls hoofsaaklik (van weë ideologiese oorwegings) ras bepaald was (en in 'n groot mate nog steeds is), sal die klem op daardie maatreëls wat in die besonder Swart verstedeliking reel en wat vrye verstedeliking in die weg sou kon staan , val. Ten slotte sal daar 'n bondige samevatting van 'n aantal belangrike probleme gegee word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1191Total article views: 1067
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)