Original Research

The upholding of human rights by the courts during states of Emergency*

N. J. J. Olivier
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 54, No 4 | a861 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v54i4.861 | © 1989 N. J. J. Olivier | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1989 | Published: 30 January 1989

About the author(s)

N. J. J. Olivier, Department of Roman Law and Legal Pluralism, PU for CHE, South Africa

Full Text:

PDF (314KB)

Abstract

Die onafhanklikheid van die regbank met betrekking tot die toepassing van die fundamentele prosessuele menseregte in Suid -Afrika vorm die onderwerp van hierdie oorsigartikel. Die raamwerk waarteen die huidige toepassing van dié regte ondersoek word, is die effek van die noodtoestandregulasies in Suid -Afrika sedert 1985 op die voortbestaan van dié regte met besondere verw ysin g na die rol van die howe in die verband. Hierdie toedrag van sake word gekontrasteer met die voorgestelde menseregteakte van die Suid -Afrikaanse Regskommissie, die IC L S (LWO) Declaration on Human Rights en die VN se Ontwerp Universele Deklarasie van die Onafhanklikheid van die Regbank. Die basiese internasionaal-erkende prosessuele menseregte word vervolgens kortliks bespreek. Na 'n uiteensetting van die Suid-Afrikaanse howe se interpretasie van die noodtoestandmaatreëls, word 'n aantal voorstelle vir die opname en implementering van die beginsels onderliggend aan die algemeen-aanvaarde prosessuele menseregte en die hierbovermelde dokumente gemaak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 912
Total article views: 888

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.