Original Research
Race discrimination in South Africa: An overview
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 54, No 3 | a836 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v54i3.836
| © 1989 N. J. J. Olivier
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 January 1989 | Published: 28 January 1989
Submitted: 28 January 1989 | Published: 28 January 1989
About the author(s)
N. J. J. Olivier, Department of Roman Law and Legal Pluralism, Potchefstroom University for Christian Higher Education, Potchefstroom, South AfricaFull Text:
PDF (268KB)Abstract
In hierdie oorsigartikel word die vernaamste verskyningsvorme van rasbepaalde diskriminasie (apartheid) bondig teen die raamwerk van die gelykheidsbeginsel bespreek. Die beginsel (soms ook bekend as die diskriminasieverbod) is in S uid-Afrika van besondere belang gesien die historiese en huidige beklemtoning van ras as primére ordeningskriterium in die Suid-Afrikaanse reg. Die werkwyse wat gevolg word, is om na 'n uiteensetting van die gelykheidsbeginsel in 'n aantal internasionale verdrae, die Gereformeerde Ekumeniese Sinode se Testimony on human rights en die voorgestelde menseregteakte van die Suid-Afrikaanse Regskommissie, n bondige oorsig van 'n aantal verskyningsvorm e van statutére apartheid te gee. Ten slotte word gekonkludeer dat 'n behoorlike en diepgaande proses om die wetgewing en verbandhoudende administratiewe praktyk te herroep, n conditio sine qua non v ir die erkenning en afdwinging van die gelykheidsbeginsel is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1341Total article views: 1463
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)