Original Research

Christelike wetenskap : Sinopsis en bibliografie

B.J. van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 40, No 2 | a819 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v40i2.819 | © 1975 B.J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 January 1975 | Published: 28 January 1975

About the author(s)

B.J. van der Walt, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (317KB)

Abstract

Dit is vandag gelukkig nie meer nodig om apologetiesverskonend oor Christelike wetenskapsbeoefening te handel nie. Tog is dit nog steeds nodig om allerlei misverstande in die verband uit die weg te ruim en te sê wat ’n Christelike wetenskapsbeoefening nie is nie. Aangesien elkeen van die stellings waaruit hierdie kort synopsis bestaan met die verwerping van ’n bepaalde gedagte i.v.m. Christelike wetenskap begin, mag die konklusie getrek word dat Christelike wetenskapbeoefening ’n negatiewe bedryf is wat sy bestaansgrond alleen in die ontkenning vind. Dat dit ’n foutiewe gevolgtrekking sou wees, blyk egter uit die kort verduideliking na elke stelling. Deur eers te sê wat iets nie is nie, kan dikwels duideliker gestel word wat dit wel is!)

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 971
Total article views: 944

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.