Original Research
Op weg na 'n Christelike opvoedingsfilosofie?
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 29, No 11-12 | a2097 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v29i11/12.2097
| © 1962 H. C. Castelyn
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 February 1962 | Published: 01 March 1962
Submitted: 28 February 1962 | Published: 01 March 1962
About the author(s)
H. C. Castelyn,, South AfricaFull Text:
PDF (125KB)Abstract
Wie oor die onderwys -- in die besonder die Christelike onderwys - -skryf kan daarop reken dat hy die belangslelling van die Afrikaner sal geniet. Dit is die geval met die boek van prof. C. F. G. Gunter: „Opvoedingsfilosofieë. Op weg na ’n (Cliristelike opvoedingsfilosofie”. Veral die subtitel het groot verwagtings gewek — verwagtings wat deur die vleiende resensies van twee Transvaalse opvoedkundiges verhoog is.1)
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 871Total article views: 653
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)