Original Research

Die ekonomiese in perspektief

H. G. Stoker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 3 | a2055 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i3.2055 | © 1959 H. G. Stoker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1959 | Published: 21 February 1959

About the author(s)

H. G. Stoker,, South Africa

Full Text:

PDF (163KB)

Abstract

Die kern van my betoog in die diskussie1)oor die ekonomiese sou ek asvolg wil stel. Ook in die ekonomie (as gegewe enas vakwetenskap) behoort met die(betrokke faset van die) beeld van Godrekening gehou te word. Waar (volgensdie kosmiese dimensie van gebeur-tenisse) kringe van bv. kuns en wetenskapteleologies af (afgerond) is insover hulle in eie kring hul bestemmingvind, daar is die ekonomiese teleologiesonaf, omdat die ekonomiese ’n eksternebestemming het, nl. die doelmatigevoorsiening aan ander kringe van goederewat hulle as middele nodig het virdie behartiging van hul betrokke take.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 901
Total article views: 786

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.