Original Research

Die Romeins-Hollandse reg na 300 jaar gehandhaaf en versterk

W. A. Joubert
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 19, No 4 | a2049 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v19i4.2049 | © 1952 W. A. Joubert | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1952 | Published: 20 February 1952

About the author(s)

W. A. Joubert,, South Africa

Full Text:

PDF (167KB)

Abstract

„Driemaal het Rome aan die wêreld wette gedikteer, driemaal die volkere tot eenheid verbind”— met hierdie woorde begin een van die beroemdste juriste van die 19de eeu sy ewe beroemde werk oor „Die gees van die Romeinse reg”—„die eerste keer, toe die Romeinse volk nog in die volheid van sy krag gestaan het, tot eenheid van staat, die tweede keer, toe hy reeds ondergegaan was, tot eenheid van kerk, die derde keer, as gevolg van die resepsie van die Romeinse reg in die Middeleeue, tot eenheid van reg; die eerste keer met geweld van buite deur die mag van wapens, die ander twee keer deur die mag van die gees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 855
Total article views: 1100

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.