Occasional Speech

„In die jaar 2000.”

F. J. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 4 | a1933 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i4.1933 | © 1955 F. J. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955

About the author(s)

F. J. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (194KB)

Abstract

Die mens is gewoonlik bevrees vir wat die more te voorskyn mag bring.Die geskiedenis laat hom nie toe om van sy erfenis weg te vlug nie. Terselfdertyd is dit die geskiedenis wat die mens in staat stel om met ’n enigsinsvoorbedagte beplanning op te tree. Alle lewe is ’n proses en alle prosesseis van nature iets dinamies. Dit is tevergeefs om daarna te strewe, metenige hoop van sukses, om ’n oomblik van die verlede te herwin. Suksesis nooit finaal nie. As die mens ’n beter muisval bou, sal die natuur mettertyd’n skelmer muis baar!

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 845
Total article views: 899

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.