Announcement

Universiteit Kaapstad en die Calvinistiese staatsteorie: 'n Aankondigin en woord van waardering

L. J. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 3 | a1919 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i3.1919 | © 1954 L. J. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954

About the author(s)

L. J. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (74KB)

Abstract

Met besondere waardering het ons so pas kennisgemaak met die voorneme van die Departement Wysbegeerte van Universiteit Kaapstad, onder die leiding van prof. dr. A. H. Murray, om o.a. ’n reeks Calvinistiesegeskrifte uit die 16de en 17de eeue oor die Staatsteorie aan die Suid-Afrikaanse publiek voor te stel, in die vorm van saaklike en duidelike kommentare, met toepassing op die deurwerking daarvan in die Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 905
Total article views: 660

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.