Original Research

Prof. J.C. van Rooy: Volksman en kultuurleier.

P. J. Meyer
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 2 | a1889 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i2.1889 | © 1954 P. J. Meyer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954

About the author(s)

P. J. Meyer,, South Africa

Full Text:

PDF (174KB)

Abstract

Prof. J. C. van Rooy, voorsitter van die Uitvoerende Komitee van die F.A.K. vanaf 1 Oktober 1941 tot 1 Oktober 1951, het as volksman en kultuurleierdie Calvinisties-christelike grondslag en inhoud van die Afrikaanse kultuurstrewe steeds duidelik vertolk, omlyn, doelgerigte leiding daaraan gegee en daarvoor geesdrif verwek. Daarby het hy hom veral beywer vir die eenheid van sy volk as voorwaarde vir die volbrenging van sy God gestelde roeping.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 912
Total article views: 803

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.