Original Research
Joon van Rooy en die staatkundige lewe.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 2 | a1886 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i2.1886
| © 1954 H. F. Verwoerd
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
About the author(s)
H. F. Verwoerd,, South AfricaFull Text:
PDF (54KB)Abstract
Al was professor J. C. van Rooy— „ou Joonie” soos hy vir sommige van ons was—toevallig nie regstreeks betrokke by een of ander bedrywigheid in die staatsbestuur nie, kon dit maklik anders gewees het. Sommige het immers in hom ’n moontlike Administrateur van Transvaal gesien na 1948, en ’n mens kan maar sê dat dit net naelskraap was dat hy dit nie gewordhet nie!
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 906Total article views: 681
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)