Original Research

Die Heerilikheid van die Woord van God. In sy sekerheid

I. D. Kruger
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 14, No 2 | a1733 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v14i2.1733 | © 1946 I. D. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1946 | Published: 19 February 1946

About the author(s)

I. D. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (141KB)

Abstract

Dit is die opskrif van ’n lesing gehou op die 2e Calvinistiese Konferensie te Grand Rapids, Michigan, Noord-Amerika, deur Dr. H. J. Ockenga. Aangesien dit van soveel betekenis is vir ons Calviniste hier in Suid-Afrika, wil ek dit graag in die kolomme van „Koers” vir ons lesers aanbied. Die lesing is oorspronklik in Engels gehou en word hier vryvertaald weergegee in ’n paar afgeslote artikels, allereers oor die sekerheid van die Woord.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 854
Total article views: 1035

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.