Original Research
Afrika-Seminaar: Die geologie van Afrika in oorsig
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 9 | a1678 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i9.1678
| © 1958 B. A. Ackermann
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
About the author(s)
B. A. Ackermann,, South AfricaFull Text:
PDF (782KB)Abstract
Dit is vanselfsprekend dat in ’n artikel soos hierdie die geologie van Afrika slegs in hooftrekke aangedui kan word en dat daar geen sprake van besonderhede kan wees nie. Wat hierop volg kan dus eintlik maar net as’n selektiewe uittreksel uit die publikasies van sekere skrywers oor Afrika beskou word, en met die oog hierop is dit miskien goed om eers kortliks die vernaamste bronne van inligting aan te dui.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1178Total article views: 1160
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)