Original Research

Iets oor Weervoorspelling

M. P. van Rooy
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 7, No 6 | a1644 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v7i6.1644 | © 1940 M. P. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1940 | Published: 19 February 1940

About the author(s)

M. P. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (204KB)

Abstract

Van die vroegste tye af het die mens behoefte daaraan om te weet„ wat die weer gaan maak.” Die wel of wee van die individu en van diegenieenskap hang dan ook ten nouste saam met die weersomstandighede. Dink maar bv. net aan die magtige invloed van die weer op die menslikegesondheid en op sy verskillende bedrywighede, soos iandbou,, see- enlugvaart, industrieë, sport, vakansietoere, ens. Die huidige oorlog herinnermens ook weer daaraan hoeveel veld-, lug en seeslae al deur die weerbeslis is. So het die weer meermale die verloop van die geskiedenis bepaal.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 958
Total article views: 2568

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.