Original Research

Is Desimalisasie Geregverdig?

F. J. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 4 | a1632 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i4.1632 | © 1958 F. J. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958

About the author(s)

F. J. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (150KB)

Abstract

Alhoewel die Suid-Afrikaanse regering hom in beginsel ten gunste van die oorskakeling van ons £.s.d.-stelsel na ’n desimale stelsel uitgespreek het, is die uiteindelike beslissing aan die volk oorgelaat. Ons moet dus tussen twee geldstelsels kies en dit is geen vreemde keuse nie — ’n keuse waarvoor elke ontwikkelende volk met ’n eie nasionale strewe op een of ander stadium te staan kom. Voordat ons egter kan beslis moet ons presies weet waaroor ons besluit. Wat behels die oorskakeling na ’n nuwe geldstelsel eintlik?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 846
Total article views: 953

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.