Original Research

Die loop van die dinge

L. J. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 2 | a1611 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i2.1611 | © 1958 L. J. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1958 | Published: 20 February 1958

About the author(s)

L. J. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (95KB)

Abstract

Die vorige keer het ek vir ons binnelandse politiek uitgesien na ’n Nasionale leier wat groot genoeg sal wees om die nodige reoriëntasie te bewerkstellig, nl. deur inskakeling van die Engelssprekende Afrikanerdom en uitroeping van vryheid as eindbestemming vir die nie-blankes; wat die eerste betref, met behoud van die nasionale ontwikkelingslyn, wat die tweede betref, met handhawing van die blanke nasionaliteit.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 917
Total article views: 643

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.