Original Research

Jesus van Naseret- Jesus Christus

S. P. van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 2 | a1607 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i2.1607 | © 1958 S. P. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1958 | Published: 20 February 1958

About the author(s)

S. P. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (175KB)

Abstract

Inderdaad is daar hier 'n spanning in die christologie van Barth. U voel dit wel aan in hierdie benaming wat werklik so gekies is. Dit is twee bestaanswyses van die tweede Persoon in die Heilige Drie-eenheid. Laat die woord bestaanswyses ook nie vreemd in ons ore klink nie, want dit is nie vreemd aan Barth se stelsel nie. lmmers die drie Persone in die H. Drie-eenheid, elk met 'n besondere werksaamheid, is ook drie bestaanswyses. Ons het hier dus modaliteite in die Drie-eenheid en hoor dus vreemde taal, omdat Gods Woord tot ons spreek van God as syn.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 914
Total article views: 811

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.