Original Research

Die mens en sy arbeid

D. C. S. Du Preez
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 2 | a1603 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i2.1603 | © 1958 D. C. S. Du Preez | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1958 | Published: 20 February 1958

About the author(s)

D. C. S. Du Preez,, South Africa

Full Text:

PDF (232KB)

Abstract

Dit word algemeen aanvaar deur bykans alle ondersoekers van die sosiale vraagstuk, meer in besonder die vraagstukke wat lê op die gebied van die arbeid en die arbeidsverhoudinge, dat die oorsake van die moeilikhede van die twintigste eeu, vir ’n groot deel, gesoek moet word in die samelewing van die neëntiende eeu. Immers in hierdie eeu het die Westerse samelewing op ’n baie beslissende wyse ’n nuwe rigtinginge slaan, as gevolg van die opkoms en uitbreiding van die moderne grootindustrie (industrialisme) met die daarmeeinnig verbonde handel en moderne finansiewese.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 873
Total article views: 1019

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.