Original Research

Wiskunde in Suid-Afrika*

D. J. Van Rooy
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 7-8 | a1550 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i7/8.1550 | © 1965 D. J. Van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 February 1965 | Published: 14 February 1965

About the author(s)

D. J. Van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (263KB)

Abstract

By ’n geleentheid soos hierdie is die versoeking nogal sterk om retrospektief te w erk te gaan en 'n poging aan te wend om die verlede soos dit in eie persoon belewe is, die revue te laat passeer. Dit is miskien nie m eer as natuurlik nie dat ’n mens dan m eer geneig voel om op die afgelegde weg terug te kyk as om jou aan koersaanwysing vir die toekoms te waag. Vir die m eeste van u, geagte oudstudente, is w at verby is nie van soveel belang as wat die hede aanbied of die toekoms in sy skoot het nie. My taak nader sy einde, u werk lê hopelik nog vir die grootste gedeelte voor u. Wei is dit ’n troosryke gedagte w at u my sal vergun om te koester, dat die band wat daar tussen u en my gelê is, ook in vakkundige opsig nie finaal deurgesny is toe die dae van regstreekse, persoonlike kontak verby was nie. Die onderwyser is nou m aar eenmaal so onbe- skeie om in die loopbaan en prestasies van sy leerling tot 'n mate ’n verlengstuk van sy eie werk te sien.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 836
Total article views: 860

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.