Original Research

Iets oor die ontwikkeling van die karakter van die persoonlike in die jonger Afrikaanse digkuns

G. Dekker
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 2 | a1533 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i2.1533 | © 1960 G. Dekker | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 February 1960 | Published: 01 March 1960

About the author(s)

G. Dekker,, South Africa

Full Text:

PDF (299KB)

Abstract

Waar my opdrag enigsins vaag was en dit moeilik was om aan te sluit by die drie voordragte wat ek vanoggend eers gehoor het, het ek gebruik gemaak van die vryheid wat die voorsitter my toegestaan het, om die onderwerp waaroor ek ’n paar gedagtes sal uitspreek, te formuleer soos bo aangegee.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 893
Total article views: 875

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.