Original Research

Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?

B. Spoelstra
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 12 | a1522 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i12.1522 | © 1963 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (269KB)

Abstract

Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl. van 'n rapport wat nie aanvaar is nie) het met  heelwat Skrif- en kultuurhistoriese getuienis die liele stoflike onderhoud van die kerk aan die diakens toegewys. Dje tafels van Hand. 6 : 2 was "n soort van ,.Cbristelike kommunisme”. Dit sluit die versorging van armes in, maar beperk die amp van Hand. 6 nie tot armversorging nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 848
Total article views: 754

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.