Original Research

Die vergelyking en die beoordeling van die toepassing van die integrale kosprysberekening en die differensiële kostekalkulasie*

A. J.E. Sorgdrager
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 9 | a1512 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i9.1512 | © 1963 A. J.E. Sorgdrager | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1963 | Published: 11 February 1963

About the author(s)

A. J.E. Sorgdrager,, South Africa

Full Text:

PDF (362KB)

Abstract

Hierdie toestand van sake is tans in Suid-Afrika waarneembaar. Behalwe Sorgdrager en Viljoen ( Leerboek van die moderne kosprysadmi- nistrasie, Potchefstroom, 1962) is daar nie juis in ons land in Afrikaans of in Engels oor die kosteproblematiek gepubliseer nie. Veral in Suid- Afrika val dit steeds weer op hoe die pragmatiese Angel-Saksiese be- skouings die botoon voer. Dis in die lig van die geskiedkundige agtergrond nie verbasend nie, maar dit bied ’n verstarring en weerstand tot ’n even- tuele verdere uitbouing van die teorie en praktyk van die moderne kosprysadministrasie. Integrasie tussen teorie en praktyk is tog absoluut noodsaaklik vir die voile ontplooiing van die leer van die kosprys.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 826
Total article views: 839

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.