Original Research

Die kommunistiese staatsteorie en -praktyk

J. D. van der Vyver
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 11 | a1489 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i11.1489 | © 1964 J. D. van der Vyver | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1964 | Published: 11 February 1964

About the author(s)

J. D. van der Vyver,, South Africa

Full Text:

PDF (372KB)

Abstract

Die kommunisme is ’n besondere uitloper van die universalistiese uitgangspunt in die wysbegeerte. Aan die hand van sy fundamentele grondslag kan die kommu­ nisme nader tipeer word as ’n variasie van die sogenaam- de staatlike sosialisme. Hierdie tipering verg vervolgens verduideliking.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 878
Total article views: 959

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.