Original Research

Universiteit in aanvraag

P.G. W. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 7-8 | a1481 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i7/8.1481 | © 1964 P.G. W. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1964 | Published: 11 February 1964

About the author(s)

P.G. W. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (319KB)

Abstract

Die geskiedenis van die Wes-Europese universiteit is in ’n bepaalde opsig vergestalting van sy worsteling om eenheid en samehang in die wetenskappe. Selfs die historiese lyne insake die verhouding tussen universiteit (studium) en kerk (sacerdotium) in die Middeleeue is aanduiding van hoe gedink is oor Filosofie (wete) en Teologie (geloof) as totaliteitswetenskappe in ensiklopediese sin. By die vraag hoe die samehang van die weten- skap te waarborg is, het ’n „Streit der Fakultáten” nie uitgebly nie. Die vraag na die univertas gee steeds aanleiding (of ’n poging) tot 'n nuwe wetenskapsindeling.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 853
Total article views: 735

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.